Riku Latti - Hoofstroom [Acoustic]

Gun my net die oomblik
Daar's iets wat ek wou sê
Ek voel jou lewe
Soos jy in my arms lê

Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug nie
Ek's van daai mens vervreemd
Elke nuwe oomblik
'n Nuwe dag gebreek

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Gun my net die leeftyd
Daar's nog iets wat ek wou hê
Ek voel jou bewe
Soos jy in my arms lê

Ek stuur my lyf op reise heen vanwaar ek nie kan terug nie
Ek's van daai mens vervreemd
Elke nuwe oomblik
'n Nuwe dag gebreek

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Hoofstroom
Verbode rivier
Word meer as 'n mens
'n Heilige dier

Written by:
Riku Lätti

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid, Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Riku Latti

View Profile