Riku Latti - Voor Jou Oë [Acoustic]

Kyk
Maar die son het in jou oë geskyn
Jy was verblind
Maar steeds maak jy jou reëls
Want jy's aangestel

Voel
Maar die vrees het uit jou vel verskyn
Jy was verdoof
Maar steeds maak jy jou reëls
Want jy's aangestel

Sien
Maar die seer het uit jou oë geskyn
Die son het in jou hart verdwyn
Jy sou 'n plan beraam om weer op te staan

Voor jou oë
Is alles verby
Net jou spoor het oorgebly
Hemel op aarde
Die son in die see
Selfs jou skepe gee nou mee

Voor jou oë
Is alles verby
Voor jou oë
Alles verby

Written by:
Riku Lätti

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid, Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Riku Latti

View Profile