Jacques & Liezel - Wonder van Kersfees

Dis die einde van die jaar
En my hart is dankbaar
Vir familie en vriende
Wat my hart verstaan
Dis die einde van die jaar
En my hart bly dankbaar
Vir 'n wéreld verlore
'N Verlosser gebore
Vir jou en vir my
Die Wonder van kersfees
My Heiland gebore
God gee vir ons Jesus
Verlosser my Redder
Die Wonder van kersfees
Die Lig van die wéreld
Sy bestemming die kruis
Sy doel ware liefde
Sy rede was jy
So maak oop jou hart
Vir die Wonder van kersfees
Die Outeur van jou lewe
Het jou sonde vergewe
Hy gee lewe
Die Wonder van kersfees
My Heiland gebore
God gee vir ons Jesus
Verlosser my Redder
Die Wonder van kersfees
Die Lig van die wéreld
Sy bestemming die kruis
Sy doel ware liefde
Sy rede was jy
Sy bestemming die kruis
Sy doel ware liefde
Sy rede was jy
Ere in die hoogste hemele
Ons verhef ons stem
Saam met engele
Ere in die hoogste hemele
Ons verhef ons stem
Saam met engele
Hallelujah
Hallelujah
Die Wonder van kersfees
My Heiland gebore
God gee vir ons Jesus
Verlosser my Redder
Die Wonder van kersfees
Die Lig van die wéreld
Sy bestemming die kruis
Sy doel ware liefde
Sy rede was jy
Sy bestemming die kruis
Sy doel ware liefde
Sy rede was jy
Ere in die hoogste hemele
Ons verhef ons stem
Saam met engele
Ere in die hoogste hemele
Ons verhef ons stem
Saam met engele
Ere in die hoogste hemele
Ons verhef ons stem
Saam met engele

Written by:
Jacques Schoeman, Liezel Marshall

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Jacques & Liezel

View Profile