Kinders Vannie Suburbs - My Verbrande Brûe

Ek het myself
In jou blou oë verloor
Nie vir 'n oomblik spyt nie
Ek het dit geniet watookal dit was

Soms dink ek nie
Voor ek doen nie
Bang as ek te lank vat
Gaan jy die pad vat
Harde les geleer
Alles verloor
Myself ook

Ek moes my brug afbrand
Om dit oor te bou
Nie vir 'n oomblik spyt nie
Ek het elke woord bedoel
Ek het jou seergemaak
Want ek was seergemaak
Ek het elke woord daarvan bedoel

Written by:
Corné Opperman

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Kinders Vannie Suburbs

View Profile
My Verbrande Brûe - Single My Verbrande Brûe - Single