Kurt Darren - Gemaklike stilte

Gemaklike stilte kom oor my
Wat is die lewe sonder ek en jy
Gemaklike stilte val oor jou
As ek jou so warm vashou
Dis net ek en jy en nou

Gemaklike stilte val oor ons

Written by:
ERNST KLEINHANS, JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Kurt Darren

Kurt Darren

View Profile
Oos Wes Tuis Bes Oos Wes Tuis Bes