Kurt Darren - Hallo Hallo

Hallo hallo?
Ek’s bly ek het deurgekom na jou
Jy jy jy breek bietjie op maar kom tog gou gou gou
Ek kannie meer langer sonder jou jou jou
Kan jy my hoor hallo hallo?

Ek dink nie my battery gaan hou
My my my sein is nie sterk nie kom tog gou gou gou
Ek verlang my al dood hier sonder jou jou jou
Verlang my al dood hier sonder jou

911 Kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my lief ek kannie asemhaal

911 kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh

Hallo hallo?
Jou foon lui en lui wat maak ek nou?
Jy jy jy's seker besig maak net gou gou gou
Ek kannie meer langer sonder jou jou jou
Kan jy my hoor hallo hallo?

Ek’s bly ek het deurgekom na jou
Jy jy jy breek biejite op maar kom tog gou gou gou
Ek verlang my al dood hier sonder jou jou jou
Verlang my al dood hier sonder jou

911 kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my lief ek kannie asemhaal

911 kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh

Hallo hallo
Jou jou jou foon lui en lui wat maak ek nou?
Ek dink nie my battery gaan hou
Kan jy my hoor hallo hallo?

911 kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Intensief het ek jou so lief my lief ek kannie asemhaal

911 kom en red my red my hart
Dis ‘n noodgeval
Oh ho ho wê oh
Oh ho ho wê oh

Written by:
JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Kurt Darren

Kurt Darren

View Profile
Oos Wes Tuis Bes Oos Wes Tuis Bes