Elvis Blue - Hart van 'n Vrou

Sy’s ‘n antwoord op gebed
Tot laat in die nag op jou rug gaan lê
En aan haar gedink sy laat jou glo
Daar’s ‘n hemel daar bo

‘n Vrou raak aan jou siel
Sy trek jou uit en sy breek jou oop
Tot die liefde wat jy jare lank soek deur die krake kan spoel
Deur die krake kan spoel

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
Die stukke wat daar lê pas nooit weer as die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

Pophuis in die tuin gebou
Met prinse en prinsesse troues gehou
Als vir jou, vir jare gewag net om jou te ken

O en ‘n vrou is vir ewig
Sy hou niks terug as sy jou lief het
Sy waag alles en al wat sy vra
Is dat jy sal spring, dat jy ook sal spring

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

As jy die hart van ‘n vrou breek
As jy die hart van ‘n vrou breek

As jy hart breek word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as jy die hart van ‘n vrou breek
Word die hele wêreld omgekeer
En die stukke wat daar lê pas nooit weer as jy die hart van ‘n vrou breek
Is sy nooit weer dieselfde nie
Haar drome word in stukke opgeskeer as die hart van ‘n vrou breek

As jy die hart van ‘n vrou breek
As jy die hart van ‘n vrou breek

Written by:

Publisher:
Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics powered by Lyric Find

Elvis Blue

Elvis Blue

View Profile