Tertius rooi - Hou net Vas (Grand Piano Version)

Verbeel jou dit
Die hitte son oor jou vel en jou hande streel oor myne
Oë oop. Kom droom saam met my
Voel jy dit
Die vuur wat brand binne my, in my hart
Is daar geen twyvel oor hoe ek oor jou voel
Hou net vas, hier aan my
Laat die trane val, laat die twyfel verdwyn
Hier vanaand, hier by my
In my arms my babes, dis net ek en jy
Raak nou stil. Kyk op
Kyk in my oë en raak weg in die poele van liefde
Hier, nou. Dis wat ons het
Kan jy sien
Ons melkweg pad lê nou voor
In die maanlig avonture
Dis net ek en jy vanand
Hou net vas, hier aan my
Laat die trane val, laat die twyfel verdwyn
Hier vanaand, hier by my
In my arms my babes, dis net ek en jy

Written by:
Tertius rooi

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Tertius rooi

View Profile