Nicholis Louw - My Hart Is aan die Brand

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe (Lewe, lewe, lewe)
Wat jy wil weet net waar die liefde lê (Lê, lê, lê)
Dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om (Drome om, drome om)
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby (Verby, verby)

Ek kan my geluk nie glo
Ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê

Sit my af en sit my aan
Ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê

Gooi my uit dan kom ek in
Dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê

My hart is aan die brand
My hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Daar is ‘n plan en daar is ‘n rede (Rede, rede, rede)
Maak net die beste van wat jy kry (Kry, kry, kry)
Daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself (Kom vanself, kom vanself, kom vanself)
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien (Sien, sien, sien)

Ek kan my geluk nie glo
Ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Sit my af en sit my aan
Ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Gooi my uit dan kom ek in
Dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

My hart is aan die brand
My hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Ek kan my geluk nie glo
Ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Sit my af en sit my aan
Ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Gooi my uit dan kom ek in
Dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

My hart is aan die brand
My hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Ek kan my geluk nie glo
Ek was onder nou's ek bo
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Sit my af en sit my aan
Ek wil bly en ek wil gaan
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

Gooi my uit dan kom ek in
Dis die einde die begin
Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê (Daar's ‘n meisie wat my hart wil hê)

My hart is aan die brand
My hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

My hart is aan die brand
My hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou

Written by:
ANDREAS BAERTELS, DON KELLY

Publisher:
Lyrics © BMG Rights Management, Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Nicholis Louw

Nicholis Louw

View Profile