Elvis Blue - Swakopmund

Daar waar die wilde perde loop, dis my wêreld
Ek drink nie water nie gee my ‘n Afrikaanse wyn
Oe die branders spoel my vriend ek weet nie
Weet net ek het vir jou en jy het vir my

Ek het te ver geloop om niks te sê nie
Elke man moet soms langs die see gaan staan en tot sy sinne kom
Ek het te hard gewerk om niks te hê nie
Maar as die vure brand my vriend sal ek tot rus kan kom

Ek wou al opgee was moeg vir die wêreld
Ek was al vol baklei wou alles afbreek
Ek sien die meeue vlieg hoor die wind wat saam sing
Hier binne word dit stil en dis goed vir my

Ek het te ver geloop om niks te sê nie
Elke man moet soms langs die see gaan staan en tot sy sinne kom
Ek het te hard gewerk om niks te hê nie
Maar as die vure brand my vriend sal ek to rus kan kom

Voute gemaak maar ek het weer my pad gekry
As als gedoen is en gesê is sal jy my
Op die strand
Van Swakopmund kan kry

Ek het soveel gehad, als verloor in die waansin
Net die stilte bly dis goed vir my
O ja net die stilte bly dis goed vir my
Op die stand in Swakopmund sal jy my kry

Written by:

Publisher:
Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics powered by Lyric Find

Elvis Blue

Elvis Blue

View Profile