Elvis Blue - n Boer se Lont

‘n Boer se lont is kort, sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stilbly as jy eintlik wil skree
Ja ‘n boer se lont is kort jy weet

Oom Jan drink sy whisky ek kyk na my bier
Ons sit en gesels oor die reën en die vuur
En die wêreld daar buite en als wat gebeur
Jy moet kyk na jouself as jy hier wil oorleef

‘n Boer se lont is kort, sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stilbly as jy eintlik wil skree
Ja ‘n boer se lont is kort jy weet

Ons praat oor koerante en die nuus wat ons lees
Ons lag tot ons huil en dan lag ons maar weer
Jy moet sterk staan en aanhou al wil alles jou breek
Jy moet kyk na jouself as jy hier wil oorleef

Ja ‘n Boer se lont is kort, sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stilbly as jy eintlik wil skree
Ja ‘n boer se lont is kort jy weet

Ons lag tot ons huil en dan lag ons maar weer
Ons moet kyk na mekaar as ons hier wil oorleef

Ja ‘n boer se lont is kort, sê hy
Jy moet mooi dink voor jy iets wil sê, sê hy
Hulle sê jy moet stilbly as jy eintlik wil skree
Ja ‘n boer se lont is kort jy weet
‘n Boer se lont is kort jy weet

Oom Jan vat 'n loopdop dan wonder ek weer
Of 'n loopdop sal help vir wat buite gebeur?
Dan kyk hy vir my met 'n glimlag so breed
Dis die een wat bly lag wat die toekoms beheer
Dis die een wat bly lag wat die toekoms beheer

Written by:

Publisher:
Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics powered by Lyric Find

Elvis Blue

Elvis Blue

View Profile