Elizma Theron - Blinkkant Bo

Rugby is die sport wat ons hart laat klop
Ons hou die blinkkant bo
Op ‘n Saterdagmiddag vir ons spanne op
Ons hou die blinkkant bo

Skree hey vir die manne van die Bloubulspan
Of is jy dalk ‘n Haai wat in die tenk rond hang?
Kies uit die Griekwas WP, Leeus of Cheetah dan
Maar hou die blinkkant bo

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Vir rugby rugby rugby
En ‘n span wat jou hart laat roep

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Want rugby rugby rugby
Is die naam van ons bloedgroep

Rugby is die sport wat ons hart laat klop
Ons hou die blinkkant bo
Ons hou van ruck hak driedruk en doele skop
Ons hou die blinkkant bo

Kook jou bloeddruk ook as die ref jou skok
Met ‘n geelkaart teen jou span?
Maar dit maak nie rêrig saak dis die ref se dag
Wys nou jou blinkkant man

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Vir rugby rugby rugby
En ‘n span wat jy hart laat roep

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Want rugby rugby rugby
Is die naam van ons bloedgroep

Skree hey vir die manne van die Bloubulspan
Of is jy dalk ‘n Haai wat in die tenk rond hang?
Kies uit die Griekwas WP, Leeus of Cheetah dan
Maar hou die blinkkant bo

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Vir rugby rugby rugby
En ‘n span wat jy hart laat roep

Skree yê yo, yê yo, yê yo, yê yo
Want rugby rugby rugby
Is die naam van ons bloedgroep
Skree rugby rugby rugby
Vir die span wat jou hart laat roep
Want rugby rugby rugby
Is die naam van ons bloedgroep

Written by:
DENNIS EAST, ELIZMA THERON

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Elizma Theron

Elizma Theron

View Profile