Elizma Theron - Ons Dans As Almal Sit En Kyk

Net soos die wind hier waai die blomme dans op Kromdraai
Net soos die son hier sak die maan hom in sy sak pak
Net soos jy my belowe het dat drome nie ophou net aanhou

Want jy dra my op jou hande soen my met jou lippe
Hou my met jou arms vas stywer en stywer vas
Trek jy my nader voel jou lyf teen myne dans ons met die ritme
Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan
Jou hand in myne soos ons saam waar ons ookal gaan gaan
Dis hoe ons lyk
Dis hoe ons liefde lyk
Ons dans as almal sit en kyk

Net soos die onweer draai 'n nuwe dag ‘n skoonblaai (Skoonblaai)
Net soos riviere vloei die water kom en laat bloei
Net soos jy my belowe het dat drome nie ophou
Net aanhou hey

Want jy dra my op jou hande soen my met jou lippe
Hou my met jou arms vas stywer en stywer vas
Trek jy my nader voel jou lyf teen myne dans ons met die ritme
Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan
Jou hand in myne soos ons saam waar ons ookal gaan gaan
Dis hoe ons lyk
Dis hoe ons liefde lyk
Ons dans as almal sit en kyk

Hoe ware liefde regtig lyk
Hoe ek en jy nog vir mekaar kan kyk
Hoe styf jy my nog altyd wil vashou
Nader aan jou

Want jy dra my op jou hande soen my met jou lippe
Hou my met jou arms vas stywer en stywer vas
Trek jy my nader voel jou lyf teen myne dans ons met die ritme
Dans as almal sit en kyk

Die wêreld kan maar vergaan
Jou hand in myne so saam saam waar ons ookal gaan gaan
Dis hoe ons lyk
Dis hoe ons liefde lyk
Ons dans as almal sit en kyk

Written by:
NEIL SCHOEMBEE, WILLIAM LOOTS

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Elizma Theron

Elizma Theron

View Profile
Boeregirl Met 'n Countryhart Boeregirl Met 'n Countryhart