Elizma Theron - Het Jy Nie 'N Plek Nie

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Ek wil altyd onthou hoe jy my vas kan hou
Die wêreld kan vergaan as jy net by my staan
Gedagtes wat my jag in elke dag en nag
Die liefde omgekeer is wat ek by jou leer

Hoe moet ek lewe
As jy my hart by jou rond dra?

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Jou soen wat harte breek gevaarlik weggesteek
Dis hoe jy liefde bymekaar maak en vashou
Jou glimlag maak my sag jou woorde het ‘n mag
Hoe kan ek verder keer as jy my reeds beheer?

Hoe moet ek lewe
As jy my hart by jou rond dra?

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Sal jy ooit liefde vind of is jy bang om dit te kry?
En dit weer te verloor
Jy is al deel van my ek weet jou rusplek sal jy kry
Ek het ‘n plek hier by my

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie

Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Het jy nie ‘n plek nie vir iemand soos ek nie?
Jy weet dat niks is ooit perfek nie
Sonder jou

Written by:
DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Elizma Theron

Elizma Theron

View Profile