Elizma Theron - Laaste Kans

Ek is jammer
Jy hoef dit nie te sê nie
Dis ‘n storie
Jy hoef dit nie op te maak nie

Al jou vrae
Sal ek jou nie vra nie
Kom net huis toe
Ek kan jou nie meer mis nie

Ek mis die goeie tye saam met jou
Hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou?

Dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe
Dit is jou laaste kans vanaand maak ek my hart toe (Maak my hart toe)
Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
Dis my laaste trane, ek wil weer lag

Ek is jammer
Maar jy was nie meer hier nie
Dis ‘n storie
Ek was die prinses in sy sprokie

Toe hy vra
Kon ek nie nee sê nie
Maar as jy huis toe kom sal ek hom nie mis nie

Ek mis die goeie tye saam met jou
Hoe lank moet ek nog sit en wag vir jou?

Dit is jou laaste kans om terug te kom na my toe
Dit is jou laaste kans vanaand maak ek my hart toe (Maak ek my hart toe)
Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
Dis my laaste trane, ek wil weer lag

En sing en dans met jou in die reën
Ek was so seker jy’s die een
Ons hoort vir altyd bymekaar
Maar jy is nie meer daar nie

Dis jou laaste kans om terug te kom
Laaste kans om terug te kom na my toe (Laaste kans)
Dit is jou laaste kans vanaand maak ek my hart toe (Ek maak my hart toe my)
Dit is die laaste keer wat ek vir jou sal wag
Dis my laaste trane, ek wil weer lag (En sing en dans met jou in die reën)
Dis my laaste trane, ek wil weer lag (En sing en dans met jou in die reën)
Dis my laaste trane, ek sal vir jou wag

Written by:
DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER, NIEL SCHOOMBEE

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Elizma Theron

Elizma Theron

View Profile