Chada G - Iemand

Iemand
Iemand wat die pad kan stap
Ek praat van iemand wat die visie van n man kan snap, en ek soek
Iemand, aan wie my hart kan klou, iemand om styf vas in my arms te vou
Te Vou, Vou, om te beskerm
Iemand
So wees my iemand
Alankal, is ek opsoek na iemand, wat my hart en siel geestelik kan voed en ek is moeg
Om te move teen n hoe spoed vir daai flashing kameras, maar dan word ek beboet
Ek weet, move a mens te vinnig, dan gaan ons crash,
So ek maak ons n bietjie stadig, daai is ABS
En kom ons, leer mekaar eers beter en beter,
Dan weet ek ons sal mos last, verseker verseker
En ek wil ons fondasie bou,
Op respek en kommunikasie nou,
Tonnel visie, my oe bly net op jou,
Solank ons saam is en saam kan grow
Ek soek iemand, om mee te bou, n family
Wat saam my grow, Financially
Wat nie net vas kyk in my gesig
But iemand wie my sal lief het vir wie ek is, en ek soek
Iemand
Iemand wat die pad kan stap
Ek praat van iemand wat die visie van n man kan snap, en ek soek
Iemand, aan wie my hart kan klou, iemand om styf vas in my arms te vou
Te Vou, Vou, om te beskerm
Iemand
So wees my iemand
Ek soek daai iemand wat nie op haar phone is as ons saam is nie
Iemand wat nie goete wil breek, as sy kwaad is nie
Ek soek daai iemand wat my stip in my oe kan kyk
Ek soek nie geld nie, gee my aide jou tyd
Want jou tyd, is die sement, vir wat ek bou
En alles die wat ek bou, daai is vir jou
n Iemand, wat ek opreg sal like
Iemand wat my kos sal gee, na n fight
Iemand wat se sy staan by my
Wat saam my stap, voor ek ry
En Toxic vriende uit kan sny
Dit bly net tussen ek en jy
Iemand wat weet sy staan by my
Wat saam my stap, nog voor ek ry
En Toxic family uit sny
Ons doen die lewe net ek en jy
Wees my Iemand
Iemand wat die pad kan stap
Ek praat van iemand wat die visie van n man kan snap, en ek soek
Iemand, aan wie my hart kan klou, iemand om styf vas in my arms te vou
Te Vou, Vou, om te beskerm
Iemand
So wees my iemand
Iemand wat die pad kan stap
Ek praat van iemand wat die visie van n man kan snap en ek soek
Iemand, aan wie my hart kan klou, iemand om styf vas in my arms te vou
Te Vou, Vou, om te beskerm
Iemand
So wees my iemand

Written by:
Chadwin Gordon

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Chada G

View Profile