Blou Wolk Skemer - Wolf

Ek loop laat in die aande
Sluip in skadu's
Kruip weg in jou kop
Ek bring twyfel
Ek fluister diep in jou ore
Tot jy skree stop
Wie is die wolf wat in my waak
Wat maak jy hier
Wat is jou naam
Kom bind my vas
Net voor jy vlug
Want ek voel n monster in die lug
En dis weer die werklikheid
Ek val weer terug in my kop
Ek sukkel om hier uit te kom
Here help my asseblief weer op
Wie is die wolf wat in my waak
Wat maak jy hier
Wat is jou naam
Kom bind my vas
Net voor jy vlug
Want ek voel n monster in die lug
Ek voel n monster in die lug
Wie is die wolf wat in my waak
Wat maak jy hier
Wat is jou naam
Kom bind my vas
Net voor jy vlug
Want ek voel n monster
Wie is die wolf wat in my waak
(Volmaan verander my)
Wat maak jy hier
Wat is jou naam
(Gulsig grom hy)
Kom bind my vas
Net voor jy vlug
(Tot middernag wag hy)
Want ek voel n monster in die lug
(Hier kom hy)
Wie is die wolf wat in my waak
(Volmaan verander my)
Wat maak jy hier
Wat is jou naam
(Gulsig grom hy)
Kom bind my vas
Net voor jy vlug
(Tot middernag wag hy)
Want ek voel n monster in die lug

Written by:
Jacques Mare

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Blou Wolk Skemer

View Profile