Blou Wolk Skemer - Dieselfde Sterre (feat. Parkiegra$)

Kyk ons na dieselfde sterre
Ek verlang vat my terug na die berge
Het ons tyd voor die son op kom
Voor jy weet is ek weg
Ek verdwyn soos die maan

Hey jy
Ek wonner of jy my soms mis
As jy lang pad ry
Se als
Vertel my jy voel
Ek wens ons kan hier bly
Al ons sterre skiet verby

Kyk ons na dieselfde sterre
Is daar soms bietjie waarheid in drome
Sien jy kans kan ons praat
Ek wou jou nog iets vra
Maar ek weet dis te laat
Lê en maak of ons slaap

Hey jy
Ek wonner of jy my soms mis
As jy lang pad ry
Se als
Vertel my jy voel
Ek wens ons kan hier bly
Al ons sterre skiet verby

Elke oggend as ek opstaan
Voel ek of ek siek raak
Wens dat ek kon voorgee
Niks wil ooit meer sin maak nie
Gebeur alles vir n rede
Of verlang ek verniet
Ek verloor myself in gedagtes
En harde musiek
En eks klaar

Hey jy
Ek wonner of jy my soms mis
As jy lang pad ry
Se als
Vertel my jy voel
Ek wens ons kan hier bly
Al ons sterre skiet verby

Hey jy
Ek wonner of jy my soms mis
As jy lang pad ry
Se als
Vertel my jy voel
Ek wens ons kan hier bly
Al ons sterre skiet verby

Written by:
Jacques Mare, Petrus Maas

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Blou Wolk Skemer

View Profile