Blou Wolk Skemer - Vlieg

Ek sweer ek kon vlieg
Toe ek n kind was
My dae was lank
Toe ek verveeld was
Ons voete was vuil
En ons gelukkig
Kan ons nog vlieg
Want die wêreld kom nader
Want die wêreld kom nader
Ek sit in die reën
Kwart voor skemer
Ek kry koud
En ek bewe
Bibberweer
My verlede hou my vas
Ek kort rede
En nou's ons hier
Ek dink ons val
Ek sweer ek kon vlieg
Toe ek n kind was
My dae was lank
Toe ek verveeld was
Ons voete was vuil
En ons gelukkig
Kan ons nog vlieg
Want die wêreld kom nader
Ek voel soos n pendelaar
Suid van die ewenaar
Struikel tuis en ek bid
Dat die weer bedaar
Mis my vriende
Mis ons tye
Verlang al hoe meer
Is dit nog myne
En nou's ons hier
Ek dink ons val
Ek sweer ek kon vlieg
Toe ek n kind was
My dae was lank
Toe ek verveeld was
Ons voete was vuil
En ons gelukkig
Kan ons nog vlieg
Want die wêreld kom nader
En ek sien spoke
In die donker
Verlore wense
In die wolke
Ek sluk my trane
In die stilte
En ons val
En ek sien spoke
In die donker
Verlore wense
In die wolke
Ek sluk my trane
In die stilte
En ons val
Ek sweer ek kon vlieg
Toe ek n kind was
My dae was lank
Toe ek verveeld was
Ons voete was vuil
En ons gelukkig
Kan ons nog vlieg
Want die wêreld kom nader
Want die wêreld kom nader

Written by:
Jacques Mare

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Blou Wolk Skemer

View Profile