Blou Wolk Skemer - Onseker

Ek wens
Ek kon sê
Sê dat ek verstaan
Maar wie weet
En wie doen
Onsekerheid
Staan reg gereed vir als
Augustus winde
Waai my weg
Kom hou my vas
In die geveg
Ek mis die winter
En die reën
Hier in my kop
Leef ek alleen
Ek wens ek was n kind
Ek sukkel om myself te vind
Sonder rede deur die lewe
Vind ek my plek
Die mense rondom my
Staan reg gereed vir als
Maar eks alleen
Eks onseker
Augustus winde
Waai my weg
Kom hou my vas
In die geveg
Ek mis die winter
En die reën
Hier in my kop
Leef ek alleen
Eks onseker
Eks onseker
Eks onseker
Eks onseker

Written by:
Jacques Mare

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Blou Wolk Skemer

View Profile