Manie Jackson - Die Hemel Weet

Die lewe loop 'n vreemde pad
Wat 'n mens soms nie beplan
Maar jy't 'n keuse
Wat jy daarvan maak

Soms kyk jy terug na 'n verdwaalde weg
Somtyds dink jy jy was reg
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand?

En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou nie?
Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak?

En die vlamme brand die help hier los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand?

Nou staan ons hier, die kruispad wag
Nie links of regs sien ek die lug
Wie se keuse is dit hierdie keer?

Jy kyk weer terug, jy raak verward
Ek draai maar links en ek volg die swart
Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand

En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou nie?
Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak?

En die vlamme brand die help hier los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand?

Ja die vlamme brand die help hier los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand?

Written by:
HARLEY LEE ALLEN, CARSON CHAMBERLAIN, MANIE JACKSON

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find