Heinz Winckler - Ek Kan Weer in Liefde Glo

Jy maak dit, so maklik, om op te staan na al die seer
Ek sien jou, nou langs my, jy was nog altyd daar gewees

Gebreekte, beloftes, het my weer op my knieë gedwing
Verlore, gebroke, maar jy het weer die hoop terug gebring
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo

Om my lê, die skerwe, en jy pak alles terug in plek
Daar's niks meer, verlore, en nou voel alles weer perfek
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo

(Want waar sal ons sonder liefde wees)
Jy't my geleer om weer te glo

En ek, ek kan weer in liefde glo (Ek kan weer in liefde glo)
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy (As net ek en jy)
Ek, ek kan nou weer asem haal, ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees (Myself kon wees)
Ek kan weer in liefde glo

Written by:
MARC BRENDON, LARS HALVOR JENSEN, RONAN KEATING, DON KELLY, MARTIN MICHAEL LARSSON, CARL HEINRICH WINCKLER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Heinz Winckler

Heinz Winckler

View Profile