Elizma Theron - Ek Soek Maar Net 'N Gewone Ou
Jou Ferrari wat jy ry jou paleis waar jy bly dit doen
Net mooi niks vir my
Jou nuwe boot waarin jy seil en jou Harley kan ook maar buite bly
Jy sê jy’s die baas van ‘n groot wildsplaas en ‘n
Splinternuwe Jeep staan in jou garage 'n groter bankbalans
Dit doen net mooi niks vir my
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou
Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my
Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n Private plane en ‘n gouemyn dit doen
Net mooi niks vir my
Jy’s die doring in my vlees ek wens jy wil net soos mis verdwyn
Jy dink jy is smart met jou gouekaart koop vir my ‘n ring van vier karaat dink jy
Ek sal nou op jou verlief kan raak
Ek sê jou jy kan dit vir jouself hou
Luister luister asseblief nou
Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my
Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand
Kry nou jou ry en bly weg van my want daar’s
Geen prys geen prys op my
So luister nou mooi ek sê dit vir die laaste keer
Ek soek maar net ‘n gewone ou vanaand
Met sy arms om my
Edel was ‘n hart van goud sal bly
Vir altyd by my
Ek vra mos nie teveel nie
‘n Man wat nie my hart sal breek nie
Ek soek net ‘n ou ‘n gewone ou vanaand
Wat in my hart sal bly
‘n Gewone ou
Ek soek net ‘n gewone ou vanaand
‘n Gewone ou
Written by:
DAVID BRANDES, JOHN O'FLYNN
Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics powered by Lyric Find