CAPE TOWN EFFECTS - KAAPSE KOENS

'kaapse koen'
Jaak solo
Vers 1:
Inleiding: Hoeko jy jouself koen roep, verstaan o?ssie. Ko? ek
verduidelik vi jou hoeko dai woord allie colours wegvat// Vers 1: is
kort vi wasbeerhond/ sal jou vaskeer klong/ maak my ras meer dom/ en my hart seer jong/ ja soe hard skrie klomp/ innie pad hier rond/
maakie pad kleur bom/ ampe slat weer om/ assie rush deur kom/ kannie vat, versteur hom/ hatoep agterdeur om/ vat weer vonk/ it kom vannie koehn karakter/ kinnerlik met groen gedagte/ innerlik stoem geslagte/ willit druk in oem se chat ne/ hulle vat vi oem vi gat ne??!
verminnerit oem se kragte/ wan nou is oem, koen se partner/ en koen se partner/ is beroemd vi bad, ne??!/ innie seisoen van grappe/ boer se?
isse genetiese gebrek/ om soe aan te trek/ altyd moeg en traag van
werk/ chila altyd vroeg en laat vi kerk/ slatte mila by die kroeg en
jaagan net/ kakkan innie plek/ altyd so vaak en vrek/ ma vadag maakit pret/ asof krag van satan het/ innie padaf marchan kets/ stadig en lui
ma reg vi party/ vi maande al jy het ek gestudy/ koep krane vi my, six pack vi buddy/ parade af jy vat ekkie pad hie/ stap stadiger jy, ek
vat hie gat hie/ verander my seks, met bek ek praat hie/ van bedonnerend jy, sexy body! Koortjie: Kaapse koen/ kaapse koen/ jhey wat doen hy?/KK/ KK/ word soe genoem jy/ KK/ KK/ kry nou roem by/ KK/ KK/ jy, jy verdoem my
Vers 2
Daar kommie Alabama drama/ wasit wittes, negers te same?/
Alabama, dai skip se gama/ allie jare hai shit gedala/ ja die narre kwai flip tesame/ jakkie Bane, kwai glinster rame/ da innie aande innie witste lane/ draffie ouens mettie geringste skaamte/ die? bruin werkersklas/ act te jas/ assit ekke was/ sou ek wit pette bust/ weghaloep en sit treppe af/ troep wat loep is nette las/ boer soek en soek, ek't lekke krag/ ek loep en loep nuwe plekke af/ geroep 'n kroek, klaar mette slaaf/ wit vind jou amusant/ swart min gespin/ gesin dink jy's annie brand/ san dink jy's dim/ begin drink dan annie drank/ pang vind my slim/ spin spring, dannie stamp/ val disnis, kin/ krimp in vannie kramp/ mal kinnes sing/ vullis vannie land/ sal business bring/ kry net halwes vannie Rand/ samel alles in/ die psalm's annie wand/ soes ek an kallids dink/ Koortjie 2 X2; Uitleiding: Na­aap X16
?

Written by:
Jacques JACOBS, Montle MOOROSI, Damian STEPHENS

Publisher:
Lyrics © JARRING EFFECTS LABEL

Lyrics powered by Lyric Find

CAPE TOWN EFFECTS

CAPE TOWN EFFECTS

View Profile
Cape Town Effects Cape Town Effects