Amy Jordan Lee - Amy Jordan-Lee Duidelik (feat. Aidam-John)

Jy het my verlaat
Was al die jare dan nou vir niks
Die excuses was net te veel
Ek sweer
Jy is lankal min gespin
Al bid ek tyd en tyd vir jou
Maar jy vat alles vir n joke
Gedink ons kan probeer, dit baat nie want
Jy wou aanbeweeg , ek gaan jou nie keer
Ekt alles probeer

Ek dink jy moet maats, want ek is klaar met jou
En dus is nou final, maar een iets te onthou
Is Duidelik, maar jou tricks is net tydelik
Ek dink ons moet dit eindig
Is Duidelik

Jy het verander, die kommunikasie tussen ons is "traak my nie agtig"
Wat het ek, verwag?
En jy het altyd die blaam, op my gesit
En dit was nie regverdig gewees teen oor my nie
Ek wou aanbeweeg
Jy wou my nie keer
Ons Ego's was te groot gewees
Ek wens jy wou my keer

Wens, dit was so maklik
So woorde, by mekaar kon sit maar dis gevoelens
Dat is woede
Dis Duidelik dat jy sou nou (maats)

Ek dink jy moet maats
want ek is klaar met jou
En dus nou final, maar een iets te onthou
Is duidelijk, maar jou tricks is net tydelik
Ek dink ons moet dit eindig

Dus duidelijk
(ekt alles probeer)
Dus Duidelik

Written by:
Amy Kock

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Amy Jordan Lee

View Profile
Amy Jordan-Lee Duidelik (feat. Aidam-John) - Single Amy Jordan-Lee Duidelik (feat. Aidam-John) - Single