The Ricky V. Project - Kinders van die Lig

Sal jy my kan hoor as ek jou vertel
Sal jy my kan glo as ek jou vertel
Sal jy dit kan sien wat ek jou vertel
En sal jy dit kan voel wat ek jou vertel
Ons leef vir die waarheid
Ons staan vir die waarheid
Ons sing van die waarhied
Dis wat ons doen

In 'n gejaagde lewe
almal opsoek na vrede
En in 'n gejaagde lewe
is daar werklik tyd om nog te luister
om te vergewe net om te lewe

En sal jy ook nou saam met my belei
Weet jy wat die waarheid maak jou vry
Dis tyd om te lewe om te vergewe
ons staan vir sy vrede
Sing saam met my

Ons is kinders van die Lig
Ons is kinders van die Lig
Ons is kinders van die Lig
Ons is kinders van die Lig

Ons leef vir die waarheid
Ons sing van die waarheid
Ons staan vir die waarheid
Sing saam met my

En sal jy ook nou saam met my belei
Weet jy wat ons is almal net soos jy
Dis tyd om te lewe om te vergewe
Ons sing tot sy ere
Staan saam met my

Ons is kinders van die Lig
Ons leef vir die waarheid
Ons sing van die waarheid
Ons staan vir die waarheid
Sing saam met my

Sing saam met my

Het jy tyd om te luiser
Tyd om te vergewe
Soek jy ook na 'n antwoord
Dalk 'n rede vir lewe
Weet jy wat jy is ook al vergewe

Luister

Sal jy my kan hoor as ek jou vertel
Sal jy my kan glo as ek jou vertel
(Ons is kinders van die lig) Sal jy dit kan sien wat ek jou vertel
(Ons is kinders van die lig) En sal jy dit kan voel wat ek jou vertel

Written by:
Rickus Veldman

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

The Ricky V. Project

View Profile