S1 Worship - Laat My Sien

Ek kom buig voor U
Heer ek roep U Naam
Ek sal wag op U
Stuur my, leer my, laat my sien

Al is ek verdwaal, weet ek U is hier
Op U sal ek vertrou
Wys my, help my, laat my sien

Wat U wil is Heer
Wat U van my vra
Heer kom wys U hart
Heer ek wil U sien

Met alles Heer, met als in my
Sal ek U volg waar U my lei
Met alles Heer met als in my
Bely ek nou: Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig

Heer ek sal U volg, loop waar U my lei
Heer ek sal U dien
Roep my, lei my laat my sien

Wat U wil is Heer
Wat U van my vra
Heer kom wys U hart
Heer ek wil U sien

Met alles Heer, met als in my
Sal ek U volg waar U my lei
Met alles Heer met als in my
Bely ek nou: Ek het U Nodig

Met alles Heer, met als in my
Sal ek U volg waar U my lei
Met alles Heer met als in my
Bely ek nou: Ek het U Nodig

Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig
Ek het U Nodig

Written by:
S1 Worship

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

S1 Worship

View Profile