Anneli Van Rooyen - Naggebed

Die ronde bal van die maan lê netjies in die silwer bakkie
Wat sy helder sekel maak

Hy rol nie af nie, val nie uit nie, maar pas stewig vas en knus, in die silwer houer
Wat net vir hom gemaak is

Here
So wil ek ook pas
In U genade hand

Here
So wil ook pas
In U genade hand
Wil ek stewig vas en knus
In U krag en liefde
Rus
Rus

Written by:
ANNELI VAN ROOYEN, LUCIA WELS

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Anneli Van Rooyen

Anneli Van Rooyen

View Profile