Rayne - Laat Dit Reën

Daar is 'n spook in ons gedagtes
Wat al die hoop in ons oor-volle harte smelt
Ons het probeer om weg te kruip agter ons maskers
Maar ons maskers was geweef uit donker leuns

Dit bring die hoogmoedig na aarde
Waar ons almal saam sal val
Ek kan net hoop dit maak die mense wakker
Aan die ware euwel reg onder ons neus

Is ons saam in die geveg?
Sal ons saam staan vir wat's reg?
In die oë van gevaar
Sal ons verlos word?

Vind die mooiheid in die seer
En gooi jou trots uit by die deur en vat my hand
Ons is al wat ons oor het
Wat ons oor het

Laat dit reën, laat dit reën
Laat dit reën, laat dit reën oor die wêreld
Was ons vrese weg

Laat dit reën, laat dit reën
Laat dit reën, laat dit reën oor die wêreld
Was ons sonde weg

Daar is 'n skadu op ons harte
Wat ons van mekaar af skeur
Maak los daai toutjies van jou masker
En maak jou oë oop vir die waarheid van die mens

Is ons saam in die geveg?
Sal ons saam staan vir wat's reg?
In die oë van gevaar
Sal ons verlos word?

Vind die mooiheid in die seer
En gooi jou trots uit by die deur en vat my hand
Ons is al wat ons oor het
Wat ons oor het

Laat dit reën, laat dit reën
Laat dit reën, laat dit reën oor die wêreld
Was ons vrese weg

Laat dit reën, laat dit reën
Laat dit reën, laat dit reën oor die wêreld
Was ons sonde weg

Eweskielik stel almal nou belang
In die gesondheid van die aarde
Eweskielik stel almal nou belang
In al die mense wat doodgaan op die strate
Sê my hoekom stel almal nou belang
In al die mense wat doodlê op die strate?

(Laat dit reën) Laat dit reën
(Laat dit reën) Laat dit reën
(Laat dit reën) Laat dit reën op die wêreld
(Laat dit reën, laat dit reën)
(Laat dit reën, laat dit reën)
(Laat dit reën, laat dit reën)
Laat dit reën (Laat dit reën)

Laat dit reën
Sê my dit gaan reën
Ek wens dit kon net reën
Was ons
Weg

Written by:

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Rayne

Rayne

View Profile