Kinders Vannie Suburbs - Hierdie Gevoel

Hierdie gevoel
Is ondraaglik
Nes jy gese
Het ek was
Hierdie gevoel
Is tydelik
Nes jy
Hierdie gevoel
Los my magteloos
Ek kan nie verstaan
Hoe jy gesê het jy was lief
Vir my en die volgende dag
Net weg was

Hierdie gevoel
Is onbeskryflik
Hierdie gevoel
Los my met so baie vrae!
Was ek die probleem?
Het ek te veel gegee
Of het ek net een te
Veel vir jou geraak?
Of het jy net te min omgegee?
Hierdie gevoel is tydelik
Nes jy!

Ek vat die
Lighter
En steek die foto aan
Die geheue word verbrand
Solank mag hy lewe
In sy gloria
Solank mag hy lewe!
Ja!

Hierdie gevoel is tydelik
Nes jy

Written by:
Corné Opperman

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Kinders Vannie Suburbs

View Profile
Onperfek Nes Ek (Die Begin) - EP Onperfek Nes Ek (Die Begin) - EP