Rudi, Min Shaw and Corlea Botha - God Se Liefling

In my hart speel musiek
Wat Hy bring om te sing in my lewe in
Klanke van eere die stem van die Here my woorde en my weg

Hoor jy sy lied in jou hart as jy luister?
Dan vind jy die pad want Hy maak jou
Die ster in Sy Hemel en gee jou nuwe oë

Jy is Sy liefling
Wat Hy bring want jy sing met jou lewe en jou hart
Maak dat jou liefde net meer liefde bring
Elkeen wat glo in Hom is Sy liefling

In my siel speel ‘n lied
Wat my dra as ek vra is Sy liefde daar?
Ek sing vir my Koning my hart se beloning sy Hemelkroon se glans

Hoor jy sy lied in jou hart as jy luister?
Dan vind jy die pad want Hy maak jou
Die ster in Sy Hemel en gee jou nuwe oë

Jy is Sy liefling
Wat Hy bring want jy sing met jou lewe en jou hart
Maak dat jou liefde net meer liefde bring
Elkeen wat glo in Hom is Sy liefling

Deel met die wêreld jou gawe en sing vir Hom alleen

Jy is Sy liefling
Wat Hy bring want jy sing met jou lewe en jou hart
Maak dat jou liefde net meer liefde bring
Elkeen wat glo in Hom is Sy liefling
Elkeen wat glo in Hom is Sy liefling
Elkeen wat glo in Hom is Sy liefling

Written by:
RUDI CLAASE

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Rudi, Min Shaw and Corlea Botha

View Profile