Andriette - Ja

Ek het al ophou tel
Al so baie keer my hart geleer nooit seker hy is net die een vir my
Al soveel keer geval
Na al die sonskyn kom die reën ek voel die liefde altyd teen my stry

Maar ek vergeet dit als want nou's daar jy
Ek't in die sand 'n diamant gekry

Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou
Altyd beter by jou ja

Ek hou daarvan as jy my sê
Ek hou daarvan as jy my lief het elke dag
Wil nie langer wag so ja

Om elke draai en hoek
Van die noorde tot die suide soos die maan beweeg tot by die son
Ek wil nie langer soek
Min geweet dat jy daar buite besig was om reg na my te kom

Maar ek vergeet dit als want nou's daar jy
Ek't in die sand 'n diamant gekry

Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou
Altyd beter by jou ja

Ek hou daarvan as jy my sê
Ek hou daarvan as jy my lief het elke dag
Wil nie langer wag so ja (Ja ja ja vanaand, ek sê ja elke aand)
So ja (Ja ja ja vanaand, ek sê ja elke aand)

Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Hou daarvan as jy my in jou arms vashou

Ja
Ek hou daarvan as jy my soen
Ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou
Altyd beter by jou ja

Ek hou daarvan as jy my sê
Ek hou daarvan as jy my lief het elke dag
Wil nie langer wag so ja (Ja ja ja vanaand, ek sê ja elke aand)
Ek wil nie langer wag nie (Ja ja ja vanaand, ek sê ja elke aand)
Wil nie langer wag so ja

Written by:
JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Andriette

Andriette

View Profile