Aidam-John & Lil' Willy - Nooit Verdien Nie

Stay Viral Vir Jou
Jy sê een iets en dan doen jy die teenoorgestelde (Oooh woah)
Jy praat van liefde bewaar beskerm, maar jy maak my die seerste (Oooh woah)
Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen
Ek het die wereld se vrae, heelse vrae
Maar ek weet ek is moeg van nou so voel
Ek is moeg van al die pyn (Pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (Gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (Nie)
So ek het my keuse gemaak (Nchoo)
En ek raak ontslae van dit
Jy is my lewe
Ma jys, skuldig
Want jy hanteer my sleg jinne (Oooh)
Die pyn binne (Oooh)
Ek haat jou en jou vrinne uh
Ek kon net nie verstaan nie (Verstaan nie)
Hoekom sy en sy vir jou kom haal nie (Haal nie)
En mag ek nie aan jou raak nie?
Ek het 'n klomp vrae binne in my kop (woah)
Nommer 1! Moet jy altyd jok? (Moet jy?)
Ek gaan dit doen Ek gaan dit doen
Ek gaan jou los (Yeah)
En as daar ooit 'n kans gewees het vir ons
Isit op gemors deur jou stront (Deur jou stront)
Jy was die een wie ek wou gehad het
Jy was die een saam wie ek gemaats het
Ongelukkig moes ek jou verlaat het
My Vader!
Ek is moeg van al die pyn (Pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (Gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (Nie)
So ek het my keuse gemaak (Nchoo)
En ek raak ontslae van dit
Jy was uitgelaat, Jy was uitgelaat
Ek hoop jy is bly, Jyt my seer gemaak
Het ek dit verdien? Jyt my nooit verdien
Jyt vir my gelieg (Jyt vir my gelieg)
Dis net ek en jy soos 'n kante een dominoe
Dit was jou woorde kom sê en bedoel dit nou
Kom SÊ en bedoel dit nou!
Suh!
Dis jou onskuldige natuur wat dit swaar maak om te glo, dat jy dit aan my sal doen
Ek het die wereld se vrae, heelse vrae
Maar ek weet ek is moeg van nou so voel
Ek is moeg van al die pyn (Pyn)
Al die pyn wat jy gee aan my (Gee aan my)
Ek het nooit dit geverdien nie (Nie)
So ek het my keuse gemaak
En ek raak ontslae van dit
Ek is moeg van al die-die pyn
Al die pyn wat jy gee aan my
Ek het nooit dit geverdien nie
So ek het my keuse gemaak
En ek raak ontslae van dit

Written by:
Aidam-John Zekoe, Chresville Adendorf

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Aidam-John & Lil' Willy

View Profile