Aidam-John & Lil' Willy - Maak Jou Sterker

Ons het probleme
Ma God gee dit met rede
Ja ons het probleme
Maar ons maak dit deur verseker
Uh verseker
En pyn is net 'n keuse
So ons besluit ons gooi dit somme daar
met ons verlede
En as jy voel jys swak
Dan staan jy sterkebene
Van as jy jou oë oopmaak is daar sewe ope deur
Wag ! Is nege
Is nege ope deure
So jy moet ma nou net aanhou en my glo as ek sê dat

Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (Aaah)
Jou probleme maak jou sterker (maak jou sterker)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie ( Dit gaan nie naaa)
Deur al die dinge kyk ons op na jou
Ons kyk op na jou jou jou
Op na jou jou jou
Deur al die dinge kyk ons op na jou (Ons kyk op na jou)

Ons kyk op , ons kyk op na jou
Ons kyk op , ons kyk op na
Deur al die dinge kyk ons op na jou
Ons kyk op na jou jou jou (Ons kyk , ons kyk)
Op na jou jou jou (Ons kyk , ons kyk)
Deur al die dinge kyk ons op na jou (Ons kyk op na)

Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (Ek weet dit gaan nie)
Jou probleme maak jou sterker (Dit maak jou sterker)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie
Deur al die dinge kyk ons op na jou (Ons kyk op na jou)

My woorde weet nie waardeur jy gaan nie
Want jy is die rede hoekom ek nog staan
Want dit wat jy doen
Kry nie erkenning nie
So my woorde en my song sing ek net vir jou
Vir jou

Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie (Dit gaan nie nana)
Jou probleme maak jou sterker (Ditgaan nie uh aah)
Jou pyn dit gaan
Nie ongesiens verby nie ( Ek wil nie uuh aah)
Deur al die dinge kyk ons op na jou

Ons kyk op
Ons kyk op na jou
Ons kyk op
Ons kyk op na
Deur al die dinge kyk ons op na jou
En ons Stay Viral vir jou

Written by:
Aidam-John Zekoe, Chresville Adendorf

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Aidam-John & Lil' Willy

View Profile
RNB in Afrikaans RNB in Afrikaans