Andriette - Storm In My Hart

Daar is iets wat ek wil sê
So kom 'n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê, sal jy?
Onthou jy nog wat jy wou vra?
Jy was toe nog te skaam, maar ek sweer ek sou sê ja, onthou jy?

So, as jy nog vir my wil hê
Vra jou vra en sê jou sê

Want daar's 'n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar

'n Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar

Soos soveel kere van tevoor
Het ek na jou geroep vanaand ek wens jy kon my hoor, kon jy?
Elke dag 'n nuwe dag
Ja ek weet dit maar dit help nie want ek verloor al my krag teen jou

So as jy nog vir my wil hê
Vra jou vra en sê jou sê

Want daar's 'n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar

'n Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar

So wat as dit ons laaste kans is
Ek wil jou nie verloor
Sal jy my onthou?
Sal jy my onthou?

Want daar's 'n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar

'n Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar

Want daar's 'n storm in my hart vanaand
Maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my
Maar ek wens ek was al daar

'n Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar
Ja dis as jy die storm bedaar
Dis as jy die storm bedaar

Written by:
MUNRO DU TOIT

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Andriette

Andriette

View Profile