Marthie Nel Hauptfleisch - Hansie Slim

Hansie slim berg wil klim
In die wye wêreld in
Stok en hoed pas hom goed
Hy is vol van moed

Maar die moeder hart is seer
Hans is in die huis nie meer
Hoor nou net moeder sug
Hardloop gou gou terug

Hansie slim berg wil klim
In die wye wêreld in
Stok en hoed pas hom goed
Hy is vol van moed

Maar die moeder hart is seer
Hans is in die huis nie meer
Hoor nou net moeder sug
Hardloop gou gou terug

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile
Sing Afrikaans! Sing Afrikaans!