Reborne - Die Lig (feat. Byron Keno)

Brand brand brand brand
Jou lig lig lig lig

Dis pik donker in die middel van die nag
Ek wonder sal ek ooit hier uitkom
Dis stil en jy wonder waarvoor ek wag
My hart voel koud maar ek gee om

Bring die lig weer terug in my lewe
Bring die lig weer terug in my hart
Bring die lig weer terug in my siel my hart en my lewe
Sit die lig weer terug in my hand

Woah o oh ooh
Woah o oh ooh

Gee my woorde wat ek vir jou kan sing
Wys my hoe ek als met jou kan deel
Waars die hoop wat ek vir jou moet bring
Vat my stukke en maak my net weer heel

Bring die lig weer terug in my lewe
Bring die lig weer terug in my hart
Bring die lig weer terug in my siel my hart en my lewe
Sit die lig weer terug in my hand

Woah o oh ooh
Woah o oh ooh
Woah o oh ooh

Brand brand brand rand
Jou lig lig lig lig
Brand brand brand brand
Jou lig lig lig lig
Brand brand brand brand
Jou lig lig lig lig

Bring die lig weer terug in my lewe
Bring die lig weer terug in my hart
Bring die lig weer terug in my siel my hart en my lewe
Sit die lig weer terug in my hand

Woah o oh ooh
Woah o oh ooh
Woah o oh ooh

Written by:
Gerard Van Der Merwe

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Reborne

Reborne

View Profile