Andriette - Napoleon

Hier in my wolk stol ek die reën
Jy vra die waarheid ek hou die leuen
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Appels en pere die maan en die son
Een bring geweer die ander ‘n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou ‘n witflag hys
‘n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy’s wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?

Die President sou op CNN
Sy goedtjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vliër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?

Ek vra jou water jy bring die wind
Jy vra ‘n koning ek bly ‘n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou ‘n witflag hys
‘n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy’s wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?

Die President sou op CNN
Sy goedtjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vliër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?

Napoleon sou ‘n witflag hys
‘n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy’s wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?

Napoleon sou ‘n witflag hys
‘n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy’s wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan?

Die President sou op CNN
Sy goedtjies pak en huis toe gaan
De Wet sou vliër omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?

Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
Maar my liefling hoekom bly jy staan?
Ag my liefling hoekom bly jy staan?

Written by:
STEVE HOFMEYR

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Andriette

Andriette

View Profile