Andriette - Vat My Hoër

So streng bring jy die goeie tyding
Dit wat geen woorde kan verduidelik
Dit wys hoe goed jou hart vir my is
Dat dit net jy is wie ek wil hê

Die son die maan die hele aarde
Dit het nie eers dieselfde waarde
Nie eers die musikant se snare
Beskryf die ware perfeksie van jou

Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy

Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy

Die oseaan se grootste diepte
Nie groot genoeg vir al my liefde
En niks sal dit ooit kan vernietig
Bedoel dit regtig beloof dit aan jou

Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy

Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy

En ek wil nêrens anders wees
Ja al jou woorde wil ek eerste hoor
Sal jy jou arms om my vou
En my altyd by jou hou ek wil nog hoër gaan saam met jou

Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek’s nie bang nie want jy’s aan my sy

Jy vat my hoër vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek’s nie bang nie want jy staan vir ewig aan my sy
Aan my sy

Written by:
JOHAN OBERHOLZER

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Andriette

Andriette

View Profile