Central Malay Choir - Daar Kom Die Alibama
Daar kom die Alibama, die Alibama hy kom oor die see

Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap

Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see

Januarie Februarie Maart
April May June July
Januarie Februarie Maart
April May June July
August September October November December

Die Alibama, die Alibama, die Alibama
Hy kom oor die see
Written by:
Publisher:
Lyrics © MUSIC SALES CORPORATION
Lyrics powered by Lyric Find