Van Wyk Brand - Tuks

Onthou jy verlede jaar
Toe ek jou moes groet
Ek was verkeerd
Ek het geleer om weer te leef

Die diepte
Die gesprekke vat my weg op die stoep
Ek voel 'n veer
Vat my hand weer 'n laaste keer

Soos die reen kom spoel dit weer
Alles om my weg
En die donderweer dreun

Toe jy lag
Het ek myself verloor
Ek het aanhou val maar jy het my gevang
Voor jou aangesig is ek weer heel
Kry my weer by Tuks se parkie bank

Alles klink beter in my kop as for real
Jyt aan beweeg
Ek moes geweet het dit sou gebeur

Net die tyd sal my kan leer
Om aan te beweeg
En te wonder wat as

Toe jy lag
Het ek myself verloor
Ek het aanhou val maar jy het my gevang
Voor jou aangesig is ek weer heel
Kry my weer by Tuks se parkie bank

Written by:
Van Wyk Brand

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid, PARADISE ENTERTAINMENT & DISTRIBUTION GMBH

Lyrics powered by Lyric Find

Van Wyk Brand

View Profile