Marthie Nel Hauptfleisch - Perdjie
Hop hop hop
Hop my perdjie hop
Oor die klippe, oor die slote, trap versigtig met jou pote
Altyd op galop
Hop my perdjie hop
Draf draf draf
Draf my perdjie draf
As jy my wil afgooi perdjie gryp ek gou-gou aan jou stertjie
Dan val ek nie af
Draf my perdjie draf
Hou hou hou
Hou my perdjie hou
Kom ons eet eers gou 'n stukkie en dan rus ons net 'n rukkie
Hokaai hokaai hou
Hou my perdjie hou
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find