Marthie Nel Hauptfleisch - Die apie sit en droom
O die apie sit en droom
In die mik van 'n Bosveld boom
En die bobbejaan kom met sy stert so krom
En die apie sê vir hom
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find