Marthie Nel Hauptfleisch - Ver in die wêreld Kittie
Ver in die wêreld Kittie Kittie Kittie
Ver in die wêreld Kittie, Kittie oor die see
Sy laat haar draai sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai
Sy laat haar draai sy laat haar swaai maar sy laat haar nie verraai
Al in die rondte Kittie Kittie Kittie
Al in die rondte Kittie, Kittie om die draai
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar
Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar
Wie is die kêrel Kittie Kittie Kittie?
Wie is die kêrel Kittie wat soek na 'n draai?
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal
Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find