Marthie Nel Hauptfleisch - Slaapliedjie

Slaap nou kindjie draai jou toe in drome
Roep die maan hy bring sy sterre saam
Luister hoe die wind jou aan die slaap sus
Hoor hoe klop Klaas Vakie aan jou deur

Luister na die woorde wat jou mamma vir jou sing
Tula kindjie slaap nou
Doedoe saggies liefkind
Droomland wag

Ek sal by jou bly en wag tot jy tergukom
Gaan soek die dag soek gister se more
En as jy kry jou more soek jou gister
Want jou gister steek geheime weg
Maar is joune duur geheime van die nag?

Slaap nou kindjie draai jou toe in drome
Roep die maan hy bring sy sterre saam
Luister hoe die wind jou aan die slaap sus
Hoor hoe klop Klaas Vakie aan jou deur

Luister na die woorde wat jou mamma vir jou sing
Tula kindjie slaap nou
Doedoe saggies liefkind
Droomland wag

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile