Karen Zoid - Foto Teen Die Muur

Ons het fotos van die plekke maar die plekke verander nie
Ons neem fotos van die mense want die mense verander hier
En word oud

So word die mense oud so word die mense koud
Kyk hoe die mense bou kyk hoe die mense vou

Ons neem fotos van die hek dis die hek wat die muur versier
Ons neem fotos deur die vensters want ons is mos so veilig hier
So lyk die kaggel vuur in sy laaste uur
Lewe sonder sensuur my liefde bly hier

Ons het fotos van die plekke maar die plekke verander nie
Ons neem fotos van die mense want die mense verander hier
En word oud

So word die mense oud so word die mense koud
Kyk hoe die mense bou kyk hoe die mense trou

Ons neem fotos van die hek dis die hek wat die muur versier
Ons neem fotos deur die vensters want ons is mos so heilig hier
So lyk die kaggel vuur in sy laaste uur
Lewe sonder sensuur my liefde bly duur

En ons helde hang aan bome en die media steel my drome en die meaning gaan verlore so ek sit en tel my tone
Jy het my belowe en al raak die goed persoonlik
'n Reaksie soos gewoonlik

More Oompie, more Tannie
Waar is Sarie nou?
Sarie het gaan klei-lat speel
Daar onder by die dam

Jy’s net ‘n foto teen my muur 'n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my muur
Foto teen my muur ‘n foto teen my

Written by:
BRADLEY COOPER, JOHN, DON REINECKE, KAREN LOUISE ZOID

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Karen Zoid

Karen Zoid

View Profile
Ultimate Zoid Ultimate Zoid