Wynand Strydom - Pamperlang

Ek't haar nie gevra nie
Om 'n doring kroon te dra nie
Ek vra vir haar 'n nuwe dag
Warm liefde teen die nag

Ek bring 'n pêrel en gee vir haar
En slaan vir haar 'n drom
Aai my lam my goue blom
As jy voets na my toe kom

O pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
O my baby ja my baby bly by my

Pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
Baby baby baby baby bly by my

Onbekende bekende
Bekende vreemdeling
Net twee skepsels wat vir mekaar
'n Stukkie reënboog bring

Die nag is wyd en ons is klein
Die aarde groot my lam
Ons loop die paadjie eenmaal
Om 'n brokkie geluk te vang

O pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
Baby baby baby baby bly by my

O pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
Baby baby baby baby bly by my

Pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
Baby baby baby baby bly by my

Pamperlang die bitter bang
Pamperlang die groot verlang in my
Baby baby baby baby bly by my

Written by:
ANTON GOOSEN

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics powered by Lyric Find

Wynand Strydom

Wynand Strydom

View Profile
Oseaan Se Blou Oseaan Se Blou