Anneli Van Rooyen - Weerklink

Ek sien die aarde draai en kam tot tone dowwe stof verwaaide mantel van die nag
Die glans van lewe word al flouer te veel mens se harte word al kouer elke dag
‘n Weder wind waai oor die aarde steel en plunder als wat waarde het

Eggos dwarrel deur ons lewens duisend stemme druisend wemel een sal ewig duur
Die net van tyd trek al hoe nouer jare kom en gaan al kouer die uur om te kies is hier
Veg teen duisternis en magte staan verlig met alles wat jy het

Laat jou pols jou pols dans in die wind breek die storms wat jou bind
Laat lig en waarheid jou weer vind
Gooi jou stem jou stem die kranse in laai die wind met liefde en begin
Hoor hoe naby hoop weerklink

Valsheid warrel om die mensdom vrees verniel alles goed wat voorkom die woord is waar
Klag van onskuld word al minder leuens mislei en verweer ons kinders sien die gevaar
Kies die helder gees van liefde kies vir hoop met alles wat jy het

Laat jou pols jou pols dans in die wind breek die storms wat jou bind
Laat lig en waarheid jou weer vind
Gooi jou stem jou stem die kranse in laai die wind met liefde en begin
Hoor hoe naby hoop weerklink

Sien die vlam van lewe het geskryf teen die muur
Hoor ons elkeen het ‘n boodskap om uit te stuur

Laat jou pols jou pols dans in die wind breek die storms wat jou bind
Laat lig en waarheid jou weer vind
Gooi jou stem jou stem die kranse in laai die wind met liefde en begin
Hoor hoe naby hoop weerklink

Laat jou pols jou pols dans in die wind breek die storms wat jou bind
Laat lig en waarheid jou weer vind
Gooi jou stem jou stem die kranse in laai die wind met liefde en begin
Hoor hoe naby hoop weerklink

Written by:
ANNELI VAN ROOYEN

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Anneli Van Rooyen

Anneli Van Rooyen

View Profile
Nogtans Sal Ek Sing Nogtans Sal Ek Sing