Anneli Van Rooyen - Vredeslied

Vrede is ver
Verder as ooit
So na aan ons
Rus U wapens nooit

Waarom met angs
Ons harte verslaan?
Laat alles wat lewe in vrede bestaan

Mag speel met mag
‘n Dodelike spel
Bang vir mekaar
Dreig hulle met die hel

Leer nou of nooit
Om die weg saam te paan
Laat alles wat lewe in vrede bestaan
Alles wat lewe in vrede bestaan

Hoe vreemd loop die taal
Mens kan dit verstaan
Laat alles wat lewe in vrede bestaan
Alles wat lewe in vrede bestaan

Mag speel met mag
‘n Dodelike spel
Bang vir mekaar
Dreig hulle met die hel

Leer nou of nooit
Om die weg saam te paan
Laat alles wat lewe in vrede bestaan
Alles wat lewe in vrede bestaan

Written by:
ANNELI VAN ROOYEN, B MEULGIJK, G STELLAARD, L NIJGH

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Anneli Van Rooyen

Anneli Van Rooyen

View Profile