Anneli Van Rooyen - Vuur Van Tyd

Lank het ek gewag en lank gesoek
Grense was versaag diep binne my gemoed
Eindelik weet ek gister is verlede tyd
Dis ver verby en hier is jy
Die paaie van my voetstap het my teruggebring om hier te bly

Vuur van tyd het vrese in my weg geskroei
More kom en niks sal daardie lig kan keer nie
Klaar gevlug vir skadus van die donkernag
Raaisels is nou sirkels vol van hoop en lewe

More kom en niks sal daardie wete breek nie
Aanhou deur die skadus van die donkernag
Aanhou tot waar more wag

Ek was traliedig teen die son gesluit
Wroeg deur gister was daar net geen roete uit
Eindelik weet ek hier en nou is dagbreek tyd
Dis naby my net soos jy
En my reis in die verlede na my somer tuiste is verby

Vuur van tyd het vrese in my weg geskroei
More kom en niks sal daardie lig kan keer nie
Klaar gevlug vir skadus van die donkernag
Raaisels is nou sirkels vol van hoop en lewe

Vuur van tyd het vrese in my weg geskroei
More kom en niks sal daardie wete breek nie
Aanhou deur die skadus van die donkernag
Aanhou tot waar more wag vir hoop en lewe

Aanhou tot waar more helder vir my wag

Written by:
ANNELI VAN ROOYEN, N DAUM, R JUNG

Publisher:
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Lyrics powered by Lyric Find

Anneli Van Rooyen

Anneli Van Rooyen

View Profile